Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petrol
petrol [boodskap #128894] So, 29 Desember 2019 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mense wat petrol by 'n vulstasie ingooi.
Mense wat petrol by 'n vulstasie ingooi.
petrol
Afbreking: pe•trol
Uitspraak: /ˈpetrəɫ/


Selfstandige naamwoord: petrol
Meervoud:

Betekenis:
• Die vloeistof wat 'n mens in 'n motor gooi sodat dit kan ry; geraffineerde petroleum wat as brandstof gebruik word.

Gebruik:
• Almal kla oor die hoë pryse van petrol.
Petrol en diesel word algemeen gebruik om voertuie aan te dryf.

Sinoniem:
• brandstof
• motorbrandstof

Afgelei:
• petrolaangedrewe
• petrolblik
• petrolbom
• petroldampe
• petrolgeld
• petroljoggie
• petrolliggie
• petrolmotor
• petrolpedaal
• petrolpomp
• petrolprys
• petroltenk

Vertaling:
Engels: petrol, fuel, gas, gasoline
Nederlands: benzine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: personeel
Volgende onderwerp: pienk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:48:27 MGT 2024