Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Petrol 93c?
Petrol 93c? [boodskap #117968] Vr, 27 Junie 2008 11:12 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Wel, dit is wat Dawie Roodt nou net gesê het..!
Re: Petrol 93c? [boodskap #128893 is 'n antwoord op boodskap #117968] So, 29 Desember 2019 08:45 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Wat 'n skok was dit seker nie!

Vanaf 1 Januarie 2020 kos 95 oktaan-petrol in Gauteng R16,16 en R15,52 aan die kus, terwyl diesel R14,62 in Gauteng en R14,08 aan die kus sal kos.
Vorige onderwerp: SA in tegniese resessie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 16:42:42 MGT 2024