Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » partytjie
partytjie [boodskap #128886] Sa, 28 Desember 2019 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
partytjie
Afbreking: par•ty•tjie


Selfstandige naamwoord: party
Meervoud: partye
Verkleinwoord: partytjie
Meervoud van verkleining: partytjies

Betekenis:
• Verkleinwoord van party.
• 'n Geleentheid waar daar geëet en gekuier word.

Gebruik:
• Dit help nie om vir 'n klein partytjie te stem nie.
• Die partytjie begin 7 uur, ons gaan lekker dans en kuier.

Hiponiem:
• oorslaappartytjie
• skemerpartytjie
• skoffelpartytjie
• straatpartytjie
• teepartytjie
• verrassingspartytjie
• vrouepartytjie

Afgelei:
• partytjiegangers
• partytjiegees
• partytjiehoed
• partytjiekoek
• partytjiekoors
• partytjiekos
• partytjiemaats

Vertaling:
Engels: party
Nederlands: partijtje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: partykeer
Volgende onderwerp: pasiënt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:51:13 MGT 2024