Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » partykeer
partykeer [boodskap #128885] Sa, 28 Desember 2019 19:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
partykeer
Afbreking: par•ty•keer
Samestelling: party + keer


Bywoord: partykeer

Betekenis:
• Af en toe; nie altyd nie.

Gebruik:
• Hy kan partykeer vreeslik dwarstrek.

Spreekwoord:
• 'n Blinde hen kry ook partykeer 'n mieliepit. [Selfs die onwaarskynlike kan gebeur.]

Sinoniem:
• partymaal
• soms

Antoniem:
• altyd

Vertaling:
Engels: sometimes, occasionally
Nederlands: somtijds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sygebou
Volgende onderwerp: partytjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:53:14 MGT 2024