Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sygebou
sygebou [boodskap #128884] Sa, 28 Desember 2019 16:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sygebou
Afbreking: sy•ge•bou
Samestelling: sy (kant) + gebou


Selfstandige naamwoord: sygebou
Meervoud: sygeboue
Verkleinwoord: sygeboutjie
Meervoud van verkleining: sygeboutjies

Betekenis:
• 'n Gebou naas die hoofgebou.

Gebruik:
• Die teater is in die oostelike sygebou.

Sinoniem:
• vleuel

Vertaling:
Engels: annex, wing
Nederlands: zygebouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parkeer
Volgende onderwerp: partykeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:52:58 MGT 2024