Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pappa
pappa [boodskap #128881] Sa, 28 Desember 2019 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pappa wat sy seun groet.
'n Pappa wat sy seun groet.
pappa
Afbreking: pap•pa


Selfstandige naamwoord: pappa, papa
Meervoud: pappas, papa's
Verkleinwoord: pappie, pappatjie, papa'tjie
Meervoud van verkleining: pappatjies, papa'tjies

Betekenis:
• (informeel) Benaming vir 'n manlike ouer deur sy kind.

Gebruik:
Pappa, waar het pappa my boek gesit?

Sinoniem:
• pa
• pappa
• pappie
• paps
• vader

Antoniem:
• ma
• mama
• mammie
• moeder

Vertaling:
Engels: dad
Nederlands: pappa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papegaai
Volgende onderwerp: paragraaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:52:59 MGT 2024