Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » papegaai
papegaai [boodskap #128880] Sa, 28 Desember 2019 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Papegaai.
'n Papegaai.
papegaai
Afbreking: pa•pe•gaai


Selfstandige naamwoord: papegaai
Meervoud: papegaaie
Verkleinwoord: papegaaitjie
Meervoud van verkleining: papegaaitjies

Betekenis:
• Groot voël van die orde Psittaciformes met helderkleurige vere wat die menslike stem kan naboots.
• (figuurlik) Iemand wat woorde herhaal; soos 'n papegaai optree.

Gebruik:
• 'n Papegaai is 'n baie intelligent voël wat dit 'n gewilde troeteldier maak.
• Hy praat soos 'n papegaai agter die ander aan.

Afgelei:
• papegaaiagtig
• papegaaihok
• papegaaimannetjie
• papegaaiwerk
• papegaaiwyfie

Spelfout:
• papagaai
• pappegaai

Vertaling:
Engels: parrot, polly; parrot-wise
Nederlands: papegaai

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pap
Volgende onderwerp: pappa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:47:37 MGT 2024