Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sawwelyf
sawwelyf [boodskap #128878] Sa, 28 Desember 2019 08:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sawwelyf
Afbreking: saw•we•lyf
Samestelling: sawwe (sagte) + lyf


Selfstandige naamwoord: sawwelyf
Meervoud:

Betekenis:
• (informeel) Koffie.

Gebruik:
• Vir baie mense is daardie eerste koppie sawwelyf vroegoggend noodsaaklik.

Vertaling:
Engels: coffie
Nederlands: koffie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pan
Volgende onderwerp: pap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:49:50 MGT 2024