Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paleis
paleis [boodskap #128876] Sa, 28 Desember 2019 08:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Buckingham-paleis in Londen.
Buckingham-paleis in Londen.
paleis
Afbreking: pa•leis


Selfstandige naamwoord: paleis
Meervoud: paleise
Verkleinwoord: paleisie
Meervoud van verkleining: paleisies

Betekenis:
• 'n Groot, deftige huis waarin 'n belangrike persoon soos koning woon.

Gebruik:
• In die somer woon Sinterklaas in 'n groot paleis in Spanje.

Afgelei:
• paleisagtig
• paleisbeampte
• paleisbestuurder
• paleisdeur
• paleisopsigter
• paleispersoneel
• paleisrevolusie
• paleistuin
• paleiswag
• winterpaleis
• vleispaleis

Vertaling:
Engels: palace
Nederlands: paleis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pakkie
Volgende onderwerp: pan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:53:49 MGT 2024