Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oral
oral [boodskap #128861] Vr, 27 Desember 2019 06:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oral
Afbreking: oral


Bywoord: oral

Betekenis:
• Op al die moontlike plekke.

Gebruik:
• Hy het oral na by brille gesoek.
• Die bossies kom oral op die lande op.

Wisselvorm:
• orals

Sinoniem:
• oraloor
• alom
• wyd en syd

Antoniem:
• nêrens

Vertaling:
Engels: everywhere
Nederlands: overal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opwindend
Volgende onderwerp: oranje
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:55:29 MGT 2024