Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opstel
opstel [boodskap #128852] Do, 26 Desember 2019 20:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opstel
Afbreking: op•stel


Selfstandige naamwoord: opstel
Meervoud: opstelle
Verkleinwoord: opstelletjie
Meervoud van verkleining: opstelletjies

Betekenis:
• 'n Geskrewe stuk waarin 'n sekere onderwerp behandel word. 'n Kort, skriftelike beskouing van iets.

Gebruik:
• As huiswerk moes hy 'n opstel oor volhoubare ontwikkeling skryf.

Afgelei:
• opstelvraag

Vertaling:
Engels: essay, composition
Nederlands: opstel


Werkwoord: stel op, opstel
Verlede tyd: het opgestel

Betekenis:
• Iets neerskryf; op skrif sit.
• In gereedheid bring.

Gebruik:
• Sy het 'n lys van gaste vir die troue opstel.
• Hy het sy kamera vir die foto opgestel.

Afgelei:
• opsteller
• opstelling

Vertaling:
Engels: to compose, compile, draw up
Nederlands: opstellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opstaan
Volgende onderwerp: optel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:51:05 MGT 2024