Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opsomming
opsomming [boodskap #128850] Do, 26 Desember 2019 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opsomming
Afbreking: op•som•ming


Selfstandige naamwoord: opsomming
Meervoud: opsommings
Verkleinwoord: opsomminkie
Meervoud van verkleining: opsomminkies

Betekenis:
• 'n Kort weergawe van die belangrikste inligting in 'n teks; beknopte beskrywing van die inhoud.

Gebruik:
• Sy maak elke week 'n opsomming van die werk wat behandel is.

Sinoniem:
• samevatting

Vertaling:
Engels: summary, abstract, synopsis
Nederlands: samenvatting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hektaar
Volgende onderwerp: opstaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:48:15 MGT 2024