Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » operasie
operasie [boodskap #128838] Do, 26 Desember 2019 11:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
operasie
Afbreking: ope•ra•sie


Selfstandige naamwoord: operasie
Meervoud: operasies
Verkleinwoord: operasietjie
Meervoud van verkleining: operasietjies

Betekenis:
• 'n Aantal gekoördineerde aksies.
• (medies) Wanneer 'n dokter aan iemand se lyf sny; 'n chirurgiese ingryping.
• (wiskunde) 'n Bewerking deur 'n operator op 'n operand.

Gebruik:
• Die Polisie het 'n operasie geloods om die skuldiges vas te trek.
• Hy was vinnig op die been na sy operasie.
• Met die operasie is die som uiteindelik opgelos.

Afgelei:
• hartoperasie
• oogoperasie
• operatiesaal
• operatietafel
• reddingsoperasie

Vertaling:
Engels: operation
Nederlands: operatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: openbaar
Volgende onderwerp: opgewonde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:41:29 MGT 2024