Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorreed
oorreed [boodskap #128832] Do, 26 Desember 2019 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorreed
Afbreking: oor•reed
Samestelling: oor + reed


Werkwoord: oorreed
Verlede tyd: het oorreed

Betekenis:
• Iemand deur argumente (rede) oortuig om iets te doen.

Gebruik:
• Hoe kan ons mense oorreed om die renoster van uitwissing te red as so baie van hulle nog nie eers een gesien het nie?

Sinoniem:
• oorhaal
• oortuig

Vertaling:
Engels: to convince, persuade, induce
Nederlands: overreden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorloë
Volgende onderwerp: oorvertel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:49:17 MGT 2024