Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorkant
oorkant [boodskap #128830] Do, 26 Desember 2019 07:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorkant
Afbreking: oorkant
Samestelling: oor + kant


Voorsetsel: oorkant

Betekenis:
• Aan die ander kant; die teenoorgestelde sy.

Gebruik:
• Hulle verken die wêreld oorkant die rivier.

Antoniem:
• duskant

Afgelei:
• oorkantse

Vertaling:
Engels: acros
Nederlands: overkant


Selfstandige naamwoord: oorkant
Meervoud: oorkante

Betekenis:
• Aan die ander kant; die teenoorgestelde sy.

Gebruik:
• Hulle woon aan die oorkant van die rivier.

Vertaling:
Engels: other side, opposite side, far side
Nederlands: overkant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ooreenkoms
Volgende onderwerp: oorloë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:45:28 MGT 2024