Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oond
oond [boodskap #128826] Do, 26 Desember 2019 06:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stoof met 'n oond.
'n Stoof met 'n oond.
oond
Afbreking: oond
Uitspraak: /ʊə̯nt/


Selfstandige naamwoord: oond
Meervoud: oonde
Verkleinwoord: oondjie
Meervoud van verkleining: oondjies

Betekenis:
• 'n Toestel waarin 'n mens kos bak (meestal deel van 'n stoof).

Gebruik:
• Wag tot die oond op 180°C is voordat jy die koek insit.

Hiponiem:
• asoond
• bakoond
• lou-oond
• mikrogolfoond
• smeltoond
• stoomoond

Afgelei:
• oondbak
• oondbestand
• oondbraai
• oonddeur
• oonddroging
• oondhark
• oondliggie
• oondpan
• oondrakkie
• oondrooster
• oondelement
• oondtemperatuur

Vertaling:
Engels: oven
Nederlands: oven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onwaar
Volgende onderwerp: oopmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:48:53 MGT 2024