Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvriendelik
onvriendelik [boodskap #128824] Do, 26 Desember 2019 06:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvriendelik
Afbreking: on•vrien•de•lik
Samestelling: on- + vriendelik
Uitspraak: /ˌɔnˈfrin.də.lək/


Byvoeglike naamwoord: onvriendelik
Vergrotende trap: onvriendeliker
Oortreffende trap: onvriendelikste
Attributief: onvriendelike
Partitief: onvriendeliks

Betekenis:
• Nie vriendelik nie; sonder die nodige respek en agting.

Gebruik:
• Die kinders probeer om die onvriendelike man te vermy.

Sinoniem:
• ongeskik
• stroef
• stug
• vyandig

Antoniem:
• gaaf
• vriendelik

Afgelei:
• onvriendelikheid

Vertaling:
Engels: unfriendly, unkind, hostile, inhospitable
Nederlands: onvriendelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klepspy
Volgende onderwerp: onwaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:46:23 MGT 2024