Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onseker
onseker [boodskap #128817] Di, 24 Desember 2019 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onseker
Afbreking: on•se•ker


Byvoeglike naamwoord: onseker
Vergrotende trap: onsekerder
Oortreffende trap: onsekerste
Attributief: onsekere

Betekenis:
• As die afloop nie seker is nie; as daar twyfel oor iets bestaan.

Gebruik:
• Ons leef in 'n onseker wêreld en tyd.

Spreekwoord:
• Tussen lip en beker lê groot onseker. [Op die laaste oomblik kan sake nog 'n wending neem.]

Sinoniem:
• onwis

Antoniem:
• seker

Vertaling:
Engels: uncertain, unsure, in two minds
Nederlands: onzeker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onmoontlik
Volgende onderwerp: ontbreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:51:43 MGT 2024