Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onmoontlik
onmoontlik [boodskap #128816] Di, 24 Desember 2019 17:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onmoontlik
Afbreking: on•moont•lik
Samestelling: on- + moontlik


Byvoeglike naamwoord: onmoontlik
Attributief: onmoontlike
Partitief: onmoontliks

Betekenis:
• Nie moontlik nie; kan nie gebeur of so wees nie; wat nie verwesenlik kan word nie.

Gebruik:
• Dit is onmoontlik om op twee plekke tegelyk te wees.

Antoniem:
• moontlik

Vertaling:
Engels: impossible
Nederlands: onmogelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onmiddellik
Volgende onderwerp: onseker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:44:40 MGT 2024