Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderskeid
onderskeid [boodskap #128806] Di, 24 Desember 2019 12:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderskeid
Afbreking: on•der•skeid


Selfstandige naamwoord: onderskeid
Meervoud:

Betekenis:
• Die verskil tussen dinge; eienskappe wat verskillend is.
• Ongelyke behandeling.

Gebruik:
• Die meeste mense kan maklik die onderskeid tussen seuns en dogters maak.
• 'n Mens moet nie onderskeid tref tussen mense op grond van uiterlike maatstawwe nie.

Sinoniem:
• verskil

Vertaling:
Engels: difference, distinction
Nederlands: onderscheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderrig
Volgende onderwerp: onderstaande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:42:49 MGT 2024