Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderhoud
onderhoud [boodskap #128802] Ma, 23 Desember 2019 19:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderhoud
Afbreking: on•der•houd


Selfstandige naamwoord: onderhoud
Meervoud: onderhoude
Verkleinwoord: onderhoudjie
Meervoud van verkleining: onderhoudjies

Betekenis:
• 'n Gesprek waarin daar baie vrae aan iemand gevra word, soos wanneer 'n persoon aansoek doen vir 'n werk.
• Dinge in 'n goeie toestand hou.

Gebruik:
• Hy is na die eerste onderhoud in die pos aangestel. Sy voer 'n onderhoud met 'n musiekgroep op TV.
• Gereelde onderhoud is noodsaaklik om 'n kernkragsentrale veilig en aan die gang te hou.

Sinoniem:
• vraaggesprek
• instandhouding

Vertaling:
Engels: interview; support, maintenance
Nederlands: onderhoud

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skandvlek
Volgende onderwerp: onderneming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:51:58 MGT 2024