Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderaan
onderaan [boodskap #128800] Ma, 23 Desember 2019 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderaan
Afbreking: on•der•aan
Samestelling: onder + aan


Bywoord: onderaan

Betekenis:
• Aan die onderste kant/sy van iets.

Gebruik:
• Teken asseblief onderaan die dokument.

Sinoniem:
• benede

Antoniem:
• boaan

Vertaling:
Engels: at the bottom, underneath
Nederlands: onderaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondergaan
Volgende onderwerp: skandvlek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:50:08 MGT 2024