Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Squirrel se stupid nonsens
Squirrel se stupid nonsens [boodskap #12801] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
J H Rykheer  is tans af-lyn  J H Rykheer
Boodskappe: 34
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Secret Squirrel wrote in article
...
> Listen to me you stupid idiot.
>
> You are in the black peoples country, you have no place in Africa.
>
> You have been left in some sort of time warp with remnants and outcasts
from the army and other worthless and failed organisations. Your arses have
been kicked before by your black masters so why don't you grow up and learn
to call them "BAAS".
>
> You have no culture and are a bunch of arseholes.
>
> Squirrel

Dis jammer dat die rekenaar nie outomaties hierdie soort boodskappe
oorslaan nie, ne. Die beste is om die soort snert te ignoreer, so ek hoop
tog nie iemand gaan daarop reageer nie.
Re: Squirrel se stupid nonsens [boodskap #12849 is 'n antwoord op boodskap #12801] Di, 24 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
chohne  is tans af-lyn  chohne
Boodskappe: 19
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Met IE4 is dit maklik. Kliek op TOOLS, daarna op NEWSGROUP FILTERS, op ADD,
en langs "from" tik in Squirrel, kliek OK en siedaar hy is weg! Sorg net
dat daar onder VIEW, CURRENT VIEW nie 'n regmerkie langs FILTERED MESSAGES
is nie. As jy jou nuuskierigheid nie kan hou nie, plaas 'n regmerkie langs
FILTERED MESSAGES. Sy boodskappe sal blou vertoon en kan dan gelees word.
IE3 behoort ook soiets te kan doen.

Johanna Rykheer wrote in message ...
(snip)
> Dis jammer dat die rekenaar nie outomaties hierdie soort boodskappe
> oorslaan nie, ne. Die beste is om die soort snert te ignoreer, so ek hoop
> tog nie iemand gaan daarop reageer nie.
>
Re: Squirrel se stupid nonsens [boodskap #12850 is 'n antwoord op boodskap #12801] Di, 24 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Johanna Rykheer" writes: >
>
> Secret Squirrel wrote in article
> ...
>> Listen to me you stupid idiot.
>>
>> You are in the black peoples country, you have no place in Africa.
>>
>> You have been left in some sort of time warp with remnants and outcasts
> from the army and other worthless and failed organisations. Your arses have
> been kicked before by your black masters so why don't you grow up and learn
> to call them "BAAS".
>>
>> You have no culture and are a bunch of arseholes.
>>
>> Squirrel
>
> Dis jammer dat die rekenaar nie outomaties hierdie soort boodskappe
> oorslaan nie, ne. Die beste is om die soort snert te ignoreer, so ek hoop
> tog nie iemand gaan daarop reageer nie.


As ek reg is, is hierdie ou iemand
van Rhodes Universiteit wat eers
onder sy eie naam gepos het. Die
geheim is natuurlik dat hy nie
van die Afrikaanse nuusgroep kan
wegbly nie, want dis hier waar al
die aksie is. Hy is gefassineer
met die Afrikaanse nuusgroep. Is
hy 'n Engelsman wat, teen sy wil,
aangetrokke is tot die vitale
Afrikaanse nuusgroep. Of is hy
'n bruinman wat wil deelneem,
maar vol gif is? Indien die laaste,
nooi ek hom uit om, sonder die
vieslike taal, by ons te kom
uitspan. Ons skryf, vanuit alle
dele van die wereld, en skep so
'n volledige prent van die
Afrikaanse kultuur.

Gloudina Bouwer
Re: Squirrel se stupid nonsens [boodskap #12880 is 'n antwoord op boodskap #12801] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
doos  is tans af-lyn  doos
Boodskappe: 14
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , cho...@icon.co.za says...
> Met IE4 is dit maklik. Kliek op TOOLS, daarna op NEWSGROUP FILTERS, op ADD,

In Netscape 4 (Communicator), kies Edit, dan Mail Filters...,en
If, Sender, is, [betrokke adres], delete.

Kan ek 'n lansie breek vir 'n ander uitstekende nuusleser: Anawave
Gravity. Dit het die wonderlike funksie:
`Add author to Bozo Bin'
wat vele irritasies hokslaan.

Groete
John
Vorige onderwerp: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ...
Volgende onderwerp: Waars Koos ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 00:37:20 MGT 2024