Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondergaan
ondergaan [boodskap #128799] Ma, 23 Desember 2019 19:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondergaan
Afbreking: on•der•gaan
Samestelling: onder + gaan


Werkwoord: ondergaan
Verlede tyd: het ondergegaan
Teenwoordige deelwoord: ondergaande

Betekenis:
• Na onder beweeg; afsak of sink.
• Wat met iemand gebeur of aan hom/haar gedoen word.

Gebruik:
• Sy kom gewoonlik huis toe voor die son ondergaan.
• Sy ondergaan 'n prosedure in die hospitaal.

Spreekwoord:
• Laat die son nie ondergaan oor jou boosheid nie. [As jy met iemand rusie maak, moet jy voor sononder weer vrede maak.]

Sinoniem:
• opkom

Vertaling:
Engels: to go down, set, sink; to undergo, endure, suffer
Nederlands: ondergaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: babelas
Volgende onderwerp: onderaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:42:34 MGT 2024