Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbepaald
onbepaald [boodskap #128796] Ma, 23 Desember 2019 08:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbepaald
Afbreking: on•be•paald
Uitspraak: /ombəˈpɑːɫt/


Telwoord: onbepaald

Betekenis:
• 'n Hoeveelheid wat nie bepaal (vasgestel) is nie.

Gebruik:
• Daar is nog 'n onbepaalde aantal kaartjies beskikbaar.

Vertaling:
Engels: indefinite, unlimited
Nederlands: onbepaald


Byvoeglike naamwoord: onbepaald
Attributief: onbepaalde

Betekenis:
• Wat nie bepaal (vasgestel) is nie; onseker en nie noukeurig omskrywe nie; sonder grense.

Gebruik:
• Die oorsaak is onbepaald.

Antoniem:
• bepaald

Afkorting:
• onbep.

Vertaling:
Engels: undefined, uncertain
Nederlands: onbepaald

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omstandighede
Volgende onderwerp: onbeskof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:55:46 MGT 2024