Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuisvoos
vuisvoos [boodskap #128794] So, 22 Desember 2019 20:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vuisvoos
Afbreking: vuis•voos
Samestelling: vuis + voos


Byvoeglike naamwoord: vuisvoos
Attributief: vuisvose, vuisvoë

Betekenis:
• Wat baie straf verduur het, fisies of geestelik.

Gebruik:
• So sê die Here, die God van Esegiël: "Jy sal met een hou na die ander getref word tot jy vuisvoos is." [Esegiël 7:5]

Sinoniem:
• papgeslaan

Vertaling:
Engels: battered, punch-drunk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gendergeweld
Volgende onderwerp: omstandighede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:43:32 MGT 2024