Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » olifantbul
olifantbul [boodskap #128790] So, 22 Desember 2019 17:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
olifantbul
Afbreking: oli•fant•bul
Samestelling: olifant + bul


Selfstandige naamwoord: olifantbul
Meervoud: olifantbulle
Verkleinwoord: olifantbulletjie
Meervoud van verkleining: olifantbulletjies

Betekenis:
• 'n Mannetjie-olifant.

Gebruik:
• Die olifantbul het dreigend op die kar afgestorm.

Antoniem:
• olifantkoei (vroulik)

Vertaling:
Engels: elephant bull
Nederlands: olifantbul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: olie
Volgende onderwerp: olifantkoei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:49:05 MGT 2024