Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nêrens
nêrens [boodskap #128767] Sa, 21 Desember 2019 09:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nêrens
Afbreking: nê•rens


Bywoord: nêrens

Betekenis:
• Op geen plek nie.

Gebruik:
• Hy wil nêrens heen gaan nie!
• Sy kon nêrens plek kry om te parkeer nie.
• Die dorpie is in die middel van niks en nêrens.

Antoniem:
• êrens
• orals

Vertaling:
Engels: nowhere
Nederlands: nergens

Nota:
• Wanneer 'n mens "nêrens" gebruik, moet daar altyd 'n "nie" later in die sin kom.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nek
Volgende onderwerp: netbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:42:01 MGT 2024