Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rob
rob [boodskap #128759] Sa, 21 Desember 2019 07:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rob.
'n Rob.
rob
Afbreking: rob


Selfstandige naamwoord: rob
Meervoud: robbe
Verkleinwoord: robbetjie
Meervoud van verkleining: robbetjies

Betekenis:
• 'n Seeroofdier van die familie Phocidae, sonder uitwendige oorskulpe, wat nie hul agterste ledemate vir beweging op land kan gebruik nie.

Gebruik:
• 'n Rob is by geboorte gewoonlik wit van kleur.

Sinoniem:
• seehond

Afgelei:
• robbejag
• robbejagter
• robbespek
• robbetraan
• robbevanger
• robbevel

Vertaling:
Engels: seal, sea-dog
Nederlands: rob, zeehond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nat
Volgende onderwerp: natuurbewaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:56:54 MGT 2024