Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagereg
nagereg [boodskap #128755] Vr, 20 Desember 2019 06:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nagereg
Nagereg
nagereg
Afbreking: na•ge•reg
Uitspraak: /ˈnɑː.χəˌrɛχ/


Selfstandige naamwoord: nagereg
Meervoud: nageregte
Verkleinwoord: nagereggie
Meervoud van verkleining: nagereggies

Betekenis:
• 'n Soet gereg wat aan die einde van die ete geëet word.

Gebruik:
• Ons het ingemaakte vrugte en roomys vir nagereg gekry.

Sinoniem:
• dessert
• poeding

Antoniem:
• voorgereg

Vertaling:
Engels: dessert
Nederlands: nagerecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nael
Volgende onderwerp: nasionaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:45:03 MGT 2024