Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beywer
beywer [boodskap #128752] Do, 19 Desember 2019 14:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beywer
Afbreking: be•y•wer


Werkwoord: beywer
Verlede tyd: het beywer

Betekenis:
• 'n Doel najaag.

Gebruik:
• Webster het hom vir 'n eie Amerikaanse taal beywer, wat die plek van Engels sou inneem.

Afgelei:
• beyweraar

Vertaling:
Engels: to endeavour, strive, devote
Nederlands: beijveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ham
Volgende onderwerp: naald
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:46:36 MGT 2024