Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begripsraamwerk
begripsraamwerk [boodskap #128749] Do, 19 Desember 2019 06:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
begripsraamwerk
Afbreking: begripsraamwerk
Samestelling: begrip + -s- + raamwerk
Uitspraak: /bəˈχrəpsˌrɑːm.vɛrk/


Selfstandige naamwoord: begripsraamwerk
Meervoud: begripsraamwerke

Betekenis:
• Die agtergrond waarteen iets geïnterpreteer en verstaan word.

Gebruik:
• Immers, buite of sonder 'n voldoende begripsraamwerk word alle begrippe begriploos.

Vertaling:
Engels: conceptual framework
Nederlands: conceptueel raamwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veldslag
Volgende onderwerp: donkerte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:55:58 MGT 2024