Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » generator
generator [boodskap #128739] Wo, 18 Desember 2019 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Generator.
'n Generator.
generator
Afbreking: ge•ne•ra•tor


Selfstandige naamwoord: generator
Meervoud: generators
Verkleinwoord: generatortjie
Meervoud van verkleining: generatortjies

Betekenis:
• 'n Masjien wat meganiese energie, inkomend via 'n draaiende as, in elektriese energie omsit.
• 'n Apparaat of persoon wat iets genereer (laat ontstaan).

Gebruik:
• Die middelpunt van byna alle kragsentrales is die generator, 'n roterende masjien wat meganiese energie omskakel na elektriese energie deur die skepping van 'n relatiewe beweging tussen 'n magnetiese veld en 'n geleier.

Sinoniem:
• dinamo

Verwant:
• alternator

Vertaling:
Engels: generator
Nederlands: generator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: transformator
Volgende onderwerp: alternator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:53:12 MGT 2024