Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » galsug
galsug [boodskap #128734] Wo, 18 Desember 2019 16:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
galsug
Afbreking: gal•sug
Samestelling: gal + sug


Selfstandige naamwoord: galsug
Meervoud:

Betekenis:
• Ongesteldheid a.g.v. te veel gal; toestand waar 'n besonder hoë konsentrasie van galsoute en -pigmente in die bloedstroom aanwesig is.

Gebruik:
• Hy ly aan galsug.

Afgelei:
• galsugtig

Vertaling:
Engels: bilious attack
Nederlands: galachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swartgalligheid
Volgende onderwerp: gal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:41:46 MGT 2024