Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarnatoe
waarnatoe [boodskap #128730] Wo, 18 Desember 2019 07:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarnatoe
Afbreking: waar•na•toe
Samestelling: waar + na + toe
Uitspraak: /vɑːr.naˈtu/, /ˈvɑːr.na.tu/


Bywoord: waarnatoe

Betekenis:
• In welke rigting; na waar; waarheen.

Gebruik:
Waarnatoe gaan ons?

Sinoniem:
• waarheen

Verwant:
• daarnatoe
• hiernatoe

Vertaling:
Engels: to where, whither, whereto
Nederlands: waarnaartoe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demensie
Volgende onderwerp: snippermandjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:19:14 MGT 2024