Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » demensie
demensie [boodskap #128729] Wo, 18 Desember 2019 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
demensie
Afbreking: de•men•sie
Uitspraak: /woord/


Selfstandige naamwoord: demensie
Meervoud: demensies

Betekenis:
• (medies) Geleidelike verlies aan kognitiewe funksie as gevolg van skade of siekte van die brein, hoofsaaklik by ouer mense; kranksinnigheid.

Gebruik:
• Gevolge van arteriosklerose, soos bv. seniele demensie en 'n beroerte, kan nie genees word nie.

Homofoon:
• dimensie (afmeting)

Vertaling:
Engels: dementia
Nederlands: dementie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dimensie
Volgende onderwerp: waarnatoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:22:05 MGT 2024