Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siklus
siklus [boodskap #128726] Wo, 18 Desember 2019 06:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
siklus
Afbreking: si•klus
Uitspraak: /ˈsi.klœs/


Selfstandige naamwoord: siklus
Meervoud: siklusse, sikli
Verkleinwoord: siklussie
Meervoud van verkleining: siklussies

Betekenis:
• 'n Reëlmatige terugkerende reeks.

Gebruik:
• Somer, herfs, winter en lente vorm die siklus van die jaar.

Sinoniem:
• kringloop
• rotasie

Hiponiem:
• dienssiklus
• dieselsiklus
• laaisiklus
• klimaatsiklus
• maansiklus
• verbrandingsiklus
• watersiklus

Afgelei:
• siklusnommer
• siklusteller
• siklustyd

Vertaling:
Engels: cycle
Nederlands: cyclus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjorts
Volgende onderwerp: stadspoort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:22:27 MGT 2024