Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwaal
dwaal [boodskap #128724] Di, 17 Desember 2019 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwaal
Afbreking: dwaal
Uitspraak: /ˈdvɑːl/


Werkwoord: dwaal
Verlede tyd: het gedwaal
Teenwoordige deelwoord: dwalende

Betekenis:
• Van die regte pad afwyk; die koers byster wees (letterlik of figuurlik).

Gebruik:
• Ons het vir ure deur die stad gedwaal voordat ons vir aanwysings gevra het.

Spreekwoord:
• As die herder dwaal, dwaal die skape. [As leiers foute maak, weet die volgelinge nie wat om te doen nie.]

Afgelei:
• dwaalbegrip
• dwaalgees
• dwaalleer
• dwaalleraar
• dwaallering
• dwaallig
• dwaalpaadjies
• dwaalsenuwee
• dwaalskoot
• dwaalspoor
• dwaalstorie
• dwaalvuur
• dwaalweg

Vertaling:
Engels: to stray, wander, roam
Nederlands: dwalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vannag
Volgende onderwerp: tjorts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:21:57 MGT 2024