Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spaarsamig
spaarsamig [boodskap #128719] Di, 17 Desember 2019 18:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spaarsamig
Afbreking: spaar•sa•mig
Uitspraak: /spɑːr.sɑː.məχ/


Byvoeglike naamwoord: spaarsamig
Vergrotende trap: spaarsamiger
Oortreffende trap: spaarsamigste
Attributief: spaarsamige

Betekenis:
• Sodat iets nie gemors of verspil word nie.

Gebruik:
• Hy lewe spaarsamig.
• Sy spaarsamige manier van lewe het hom aansienlike rykdom besorg.

Antoniem:
• spandabelrig

Afgelei:
• spaarsamigheid

Vertaling:
Engels: thrifty, frugal
Nederlands: spaarzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spaarwiel
Volgende onderwerp: magneet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:18:41 MGT 2024