Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spaarwiel
spaarwiel [boodskap #128718] Di, 17 Desember 2019 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spaarwiel in 'n kar se bagasiebak.
'n Spaarwiel in 'n kar se bagasiebak.
spaarwiel
Afbreking: spaar•wiel
Samestelling: spaar + wiel
Uitspraak: /ˈspɑːr.vil/


Selfstandige naamwoord: spaarwiel
Meervoud: spaarwiele
Verkleinwoord: spaarwieletjie
Meervoud van verkleining: spaarwieletjie

Betekenis:
• 'n Ekstra wiel (of band) ingeval een van die ander iets makeer en vervang moet word.

Gebruik:
• Die band was so pap dat hy die spaarwiel moes opsit.

Sinoniem:
• reserwewiel
• spaarband
• noodwiel

Vertaling:
Engels: spare tire, spare tire
Nederlands: reservewiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spaarvarkie
Volgende onderwerp: spaarsamig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:17:43 MGT 2024