Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spaarvarkie
spaarvarkie [boodskap #128717] Di, 17 Desember 2019 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spaarvarkie.
'n Spaarvarkie.
spaarvarkie
Afbreking: spaar•var•kie
Samestelling: spaar + varkie


Selfstandige naamwoord: spaarvark
Meervoud: spaarvarke
Verkleinwoord: spaarvarkie
Meervoud van verkleining: spaarvarkies

Betekenis:
• 'n Klein spaarvark. Spaarbussie in die vorm van 'n vark.

Gebruik:
• Hy gooi al sy munte in die spaarvarkie.

Sinoniem:
• spaarbus

Vertaling:
Engels: piggy bank
Nederlands: spaarvarkentje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spaarvark
Volgende onderwerp: spaarwiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:21:30 MGT 2024