Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spaarvark
spaarvark [boodskap #128716] Di, 17 Desember 2019 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spaarvark.
'n Spaarvark.
spaarvark
Afbreking: spaar•vark
Samestelling: spaar + vark
Uitspraak: /ˈspɑːr.fark/


Selfstandige naamwoord: spaarvark
Meervoud: spaarvarke
Verkleinwoord: spaarvarkie
Meervoud van verkleining: spaarvarkies

Betekenis:
• Spaarbus in die vorm van 'n vark.

Gebruik:
• Hy gooi al sy munte in die spaarvark.

Sinoniem:
• spaarbus

Vertaling:
Engels: piggy bank
Nederlands: spaarvarken

Nota:
• Word hoofsaaklik in die verkleiningsvorm gebruik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: myne
Volgende onderwerp: spaarvarkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:22:12 MGT 2024