Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » myne
myne [boodskap #128715] Ma, 16 Desember 2019 17:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
myne
Afbreking: my•ne


Besitlike voornaamwoord: myne

Betekenis:
• Dui aan dat iets aan die spreker/skrywer behoort (besitlike voornaamwoord van die eerste persoon).

Gebruik:
• Daardie is jou hemp en hierdie is myne.
• Wys my joune dan wys ek jou myne.

Vertaling:
Engels: mine
Nederlands: mijne

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: myn
Volgende onderwerp: spaarvark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:15:56 MGT 2024