Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musiekskool
musiekskool [boodskap #128712] Ma, 16 Desember 2019 16:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
musiekskool
Afbreking: mu•siek•skool
Samestelling: musiek + skool


Selfstandige naamwoord: musiekskool
Meervoud: musiekskole
Verkleinwoord: musiekskooltjie
Meervoud van verkleining: musiekskooltjies

Betekenis:
• Plek waar 'n mens geleer word om musiek te maak.

Gebruik:
• Die musiekskool werk nou saam met die sangskool.

Sinoniem:
• konservatorium

Vertaling:
Engels: music school, school of music
Nederlands: muziekschool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musiekinstrument
Volgende onderwerp: musikant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:17:10 MGT 2024