Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » balsak
balsak [boodskap #128708] So, 15 Desember 2019 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
balsak
Afbreking: bal•sak
Samestelling: bal + sak


Selfstandige naamwoord: balsak
Meervoud: balsakke
Verkleinwoord: balsakkie
Meervoud van verkleining: balsakkies

Betekenis:
• 'n Langwerpige, bruin seilsak, so bietjie langer as 'n meter, waarin weermaglede hulle besittings stoor.
• (biologie) Die skrotum (teelsak) waarin die testikels (teelballe) hang.

Gebruik:
• Die troepie pak sy uniforms en eetgerei in sy balsak.
• Dit blyk dat die balsak ten doel het om die temperatuur van die testikels te reguleer.

Vertaling:
Engels: kitbag; scrotum
Nederlands: balzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veerboot
Volgende onderwerp: motiveer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:22:15 MGT 2024