Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veerboot
veerboot [boodskap #128707] So, 15 Desember 2019 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Veerboot.
'n Veerboot.
veerboot
Afbreking: veer•boot
Samestelling: veer + boot


Selfstandige naamwoord: veerboot
Meervoud: veerbote
Verkleinwoord: veerbootjie
Meervoud van verkleining: veerbootjies

Betekenis:
• 'n Boot of skip wat 'n gereelde verbinding tussen vasgestelde punte op die land onderhou.

Gebruik:
• Party plekke kan slegs deur middel van 'n veerboot bereik word, omdat dit nie deur paaie of spoorlyne met brûe of tonnels, of enige lughawens vir vliegtuie, bedien word nie.

Hiperoniem:
• boot

Vertaling:
Engels: ferry, ferryboat
Nederlands: veerboot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skuit
Volgende onderwerp: balsak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:19:31 MGT 2024