Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skuit
skuit [boodskap #128706] So, 15 Desember 2019 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skuit.
'n Skuit.
skuit
Afbreking: skuit


Selfstandige naamwoord: skuit
Meervoud: skuite
Verkleinwoord: skuitjie
Meervoud van verkleining: skuitjies

Betekenis:
• 'n Eenvoudige bootjie, meestal gebruik vir visvgang en roei.

Gebruik:
• Die vissermanne moes gered word toe hulle skuit gekantel en water geskep het.

Spreekwoord:
• Ons vaar almal in dieselfde skuit. [Ons is almal in dieselfde omstandighede.]
• Die bruid is in die skuit, nou is die mooipraatjies uit. [Na die huwelik hou die komplimente op.]

Vertaling:
Engels: boat
Nederlands: skuit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grot
Volgende onderwerp: veerboot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:15:03 MGT 2024