Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grot
grot [boodskap #128705] So, 15 Desember 2019 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mense wat 'n grot ondersoek.
Mense wat 'n grot ondersoek.
grot
Afbreking: grot
Uitspraak: /χrɔt/


Selfstandige naamwoord: grot
Meervoud: grotte
Verkleinwoord: grotjie
Meervoud van verkleining: grotjies

Betekenis:
• Groot ruimte onder die grond met 'n opening. 'n Natuurlik gevormde onderaardse ruimte wat deur die inwerking van water ontstaan het.

Gebruik:
• Die tempo waarteen stalagmiete en stalaktiete groei, verskil van grot tot grot.

Verwant:
• kaverne
• spelonk

Afgelei:
• grotkunde
• grotmens
• grotsiekte
• grottekening
• grotvormig
• grotvormige
• grotwater
• grotwoning

Vertaling:
Engels: cave, cavern
Nederlands: grot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spelonk
Volgende onderwerp: skuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:20:24 MGT 2024