Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spelonk
spelonk [boodskap #128704] So, 15 Desember 2019 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spelonk.
'n Spelonk.
spelonk
Afbreking: spe•lonk
Uitspraak: /spɪə̯ˈlɔnk/, /spəˈlɔnk/


Selfstandige naamwoord: spelonk
Meervoud: spelonke
Verkleinwoord: spelonkie
Meervoud van verkleining: spelonkies

Betekenis:
• Holte in 'n heuwel of berg, gevorm deur 'n oorhang of instorting van gesteentes.

Gebruik:
• 'n Spelonk word deur die ineenstorting van boliggende rotse gevorm en dikwels droog, terwyl 'n grot deur water gevorm word en dikwels nat en vogtig is.

Verwant:
• grot
• kaverne

Afgelei:
• spelonkagtig
• spelonkbewoner
• spelonktee

Vertaling:
Engels: cavern
Nederlands: spelonk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wilg
Volgende onderwerp: grot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:21:38 MGT 2024