Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wilg
wilg [boodskap #128703] So, 15 Desember 2019 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die takke van 'n wilg.
Die takke van 'n wilg.
wilg
Afbreking: wilg
Uitspraak: /vəlχ/


Selfstandige naamwoord: wilg
Meervoud: wilge
Verkleinwoord: wilgie
Meervoud van verkleining: wilgies

Betekenis:
• 'n Bladwisselende boom van die genus Salix wat in waterryke gebiede aard.

Gebruik:
• Die wilg is ideaal vir gebruik as 'n fokuspunt en in areas wat klam is.

Sinoniem:
• wilger
• wilgerboom
• treurboom

Vertaling:
Engels: willow
Nederlands: wilg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moskonfyt
Volgende onderwerp: spelonk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:19:28 MGT 2024